Skip to content

Netbal: Sportdepartment en Aspen oorhandig netbalbane by Mid-Ennerdale Primary [KLANK]

# Netbal: Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur, in ‘n vennootskap met Aspen Pharmacare, het vandag twee opgeknapde netbalbane by die Mid-Ennerdale Primary School oorhandig. Beamptes het gewys op die belangrike rol van sport om jeugdiges van die strate af te hou, die bevordering van dissipline, en gemeenskappe bymekaar te bring. Die oorhandinging val saam met voorbereidings vir die Jeugwêreldbeker wat op 19 September begin en op die ontwikkeling van jong atlete gemik is. In ‘n onderhoud met SABC News, het minister McKenzie Aspen geloof vir hulle verbintenis tot grondvlaksport:

ENG-McKenzieOnCorporate