# Netbal: Die Proteas se hoofafrigter, Jenny van Dyk sê hulle mik na ‘n podiumplek op volgende maand se Statebondspele in Glasgow, Skotland. Elmeré van der Berg, Khanyisa Chawane en Nicola Smith is die enigste drie spelers wat aan die laaste Spele in Birmingham in 2022 deelgeneem het. Die veteraan-verdediger Karla Pretorius keer terug nadat sy ‘n sabbatsverlof geneem vir die geboorte van haar eerste kind. Van Dyk sê hulle fokus daarop om te verbeter op hul sesde plek in Birmingham.
Netbal: Proteas mik na podium in Glasgow