Skip to content

Netbal: Johannesburg mik na ongekende vyfde titel by die nasionale kampioenskappe [KLANK]

# Netbal: Die nasionale netbalkampioenskappe, Suid-Afrika se grootste jaarlikse interdistriktoernooi, begin vandag by die Stellenberg Hoërskool in Kaapstad. Altesaam 122 spanne neem deel, bestaande uit 58 senior distrikspanne en 64 o.21-spanne, met byna een-duisend-900 spelers wat vir die ses dae van die kompetisie saamtrek. Die verdedigende kampioene van Johannesburg gaan probeer om die nasionale titel vir ‘n vyfde agtereenvolgende keer in te palm. Die president van Netbal Suid-Afrika, Mami Diale, sê die toernooi was nog altyd ‘n waardevolle platform vir universiteitsklubs en afrigters om nuwe talent te ontdek:

ENG DialeOnOpportunity