# Netbal: Die Baba Proteas het hulle oog op ‘n top-drie posisie op die Onder-21-Jeug-Wêreldbekertoernooi in Gibraltar, Spanje, vanaf 19 tot 25 September. Die groep van 15 spelers sluit in kaptein Phophi Nematangari, Jade Atkins en Renezia Andrews. Suid-Afrika, wat die Afrika-kwalifisering onoorwonne afgesluit en ‘n reeks-oorwinning oor Jamaika behaal het, speel in groep D teen Trinidad en Tobago, Barbados, Malawi en Fidji. Nematangari is seker haar span sal goed vaar:
Netbal: Baba Proteas het hulle oog op ‘n podiumposisie op die Onder-21-Jeugwêreldbekertoernooi [KLANK]
ENG-NematangariOnTournament