# Netbal: Die hoofafrigter van die Baba-Proteas, Precious Mthembu, sê haar groep van 15 spelers is voorbereid vir die komende Onder-21 Jeugwêreldbekertoernoooi in Gibraltar vanaf 19 tot 25 September. Suid-Afrika speel in Groep D teen Trinidad en Tobago, Barbados, Malawi and Fidji, met hulle eerste wedstryd teen Barbados op 20 September. Die span vertrek vandag en sal eers ‘n aantal wedstryde in Londen speel. Mthembu is vol vertroue dat hulle ‘n podiumposisie kan losslaan:
Netbal: Baba-Proteas gereed vir Onder-21 Jeugwêreldbeker in Gibraltar [KLANK]
ENG-MthembuOnGame