# Die Israelse premier Benjamin Netanyahu sê die Amerikaanse president Donald Trump se 20-punt-vredesplan vir Gaza sal hulle oorlogsdoelwitte behaal en vrede in die Midde-Ooste dramaties bevorder. Die twee leiers het gister in die Withuis vergader. Die plan sluit in dat Israelse magte gedeeltelik onttrek word om voor te berei vir ‘n gyselaarsvrylating, die terugkeer van alle gyselaars, dood of lewend, en die ontwapening van Hamas. Netanyahu het gewaarsku dat Israel “die werk sal voltooi” as Hamas die plan verwerp:
Netanyahu steun Trump se 20-punt vredesplan vir Gaza [KLANK]
ENG NetanyahuOnPlan