Skip to content

Netanyahu sê oorlog nie verby voor Iran sy verrykte uraan opgee nie [KLANK]

# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê Amerika en Israel se oorlog teen Iran het baie bereik, maar dis nie verby nie. Dit volg nadat president Donald Trump Iran se reaksie op ʼn Amerikaanse vredesplan verwerp en as “totaal onaanvaarbaar” beskryf het. Netanyahu het in ʼn onderhoud met CBS-60 Minutes, beklemtoon dat Trump saamstem dat Teheran se voorraad hoogs verrykte uraan verwyder moet word. Dis een van die belangrike kwessies wat Amerika probeer aanspreek:

ENG NetanyahuOnIranUranium