# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê hy dink nie hulle militêre veldtog in Gaza is afgehandel nie, maar onderhandelaars werk beslis aan ʼn skietstilstandooreenkoms. Dit volg nadat president Donald Trump se gesant in die Midde-Ooste, Steve Witkoff, gesê het hy hoop hulle bereik hierdie week ʼn tydelike skietstilstand van 60 dae. Netanyahu het die media by Capitol Hill toegespreek na ʼn ontmoeting met die Republikeinse Huis van Verteenwoordigers se speaker, Mike Johnson, en gesê Gaza mag nie langer ʼn bedreiging vir Israel wees nie:
Netanyahu sê Israel se militêre veldtog in Gaza is nie verby nie [KLANK]
ENG NetanyahuOnGazaMission