Skip to content

Netanyahu sê daar is geen hongersnood in Gaza nie [KLANK]

# Die Israelse premier Benjamin Netanyahu hou vol daar is geen hongersnood in Gaza nie. Altesaam 47 mense het volgens berigte sedert die begin van die konflik in Gaza aan wanvoeding gesterf. Meer as duisend mense is sedert Mei dood in desperate pogings om kos vir hul gesinne te bekom. Die Israelse weermag sê dis die VN se skuld wat versuim om die hulp wat die gebied bereik, in te samel en te versprei. Netanyahu sê sy land is daartoe verbind om sy oorlogsdoelwitte te bereik:

ENG NetanyahuOnWar