# Die Nasionale Energiereguleerder sê hy verwag dat alle munisipaliteite hul elektrisiteitstariewe bereken op grond van wat dit hulle kos om krag aan hul kliënte te voorsien. Nersa het die begin van die hersiening van aansoeke vir munisipale tariewe vir die 2025/2026-boekjaar aangekondig, wat op 1 Julie geïmplementeer gaan word. Die woordvoerder van die reguleerder, Charles Hlebela, sê NERSA het reeds 130 aansoeke ontvang, almal versterk deur studies oor voorsieningskoste:
NERSA vra munisipaliteite om elektrisiteitstariewe op grond van hulle uitgawes te bereken [KLANK]
ENG CharlesonElectricityTarriffs