Skip to content

Nersa begin met die ontwikkeling van handelsreëls vir die elektrisiteitsektor [KLANK]

# Die Nasionale Energiereguleerder sê hy het die statutêre gesag om reëls te formuleer wat die elektrisiteitsverskaffingsbedryf beheer. Die waarnemende woordvoerder van Nersa, Poppie Mahlangu, sê hierdie wetgewende mandaat stel die reguleerder in staat om reëls af te kondig wat ‘n breë spektrum van sake aanspreek. Sy sê dit sluit in, maar word nie beperk nie tot, tariefbepaling, netwerkveranderinge en ander kritieke raamwerke wat noodsaaklik is vir die doeltreffende toesig en administrasie van die elektrisiteitsektor:

ENG PoppieonTradingRules