# Die Nelson Mandela-Kinderfonds het die skuldigbevinding van Kelly Smith en haar mede-beskuldigdes in die ontvoering en mensehandel van die sesjarige Joslin Smith verwelkom. Refilwe Mokoena van die Fonds het in ‘n gesprek met SABC News klem geplaas op geregtigheid vir onopgeloste kinderverdwynings. Joslin het in Februarie 2024 van haar huis in Middelpos, Saldanhabaai verdwyn. Mokoena doen ‘n beroep op meer pogings om Joslin op te spoor:
Nelson Mandela-Kinderfonds doen ‘n beroep vir geregtigheid in sake van vermiste kinders [KLANK]
ENG-MokoenaOnJustice