Skip to content

NEHAWU vra regering om aandag te skenk aan verpleegtekorte [KLANK]

# NEHAWU het die regering, en veral Nasionale Tesourie, gevra om besuinigingsmaatreëls op te hef om verpleegkundiges te bevry van die nagevolge van personeeltekorte. NEHAWU se woordvoerder, Lwazi Nkolonzi, sê die regering se besuinigingsprogram raak die staat se vermoë om gesondheidsdienste te lewer. Hy sê daar is ongeveer 15-duisend-625 vakante verpleegposte in alle kategorieë in Suid-Afrika:

ENG LwazionNurses