# Die vakbond Nehawu sê die Nasionale Tesourie gebruik die Geteikende en Verantwoordelike Besparingsplan om die Staatsdiens verder af te breek. Woordvoerder Lwazi Nkolonzi sê daar is ‘n groot aantal vakatures reg oor die Staatsdiens wat die vermoë ondermyn om voldoende dienste te lewer. Hy sê die vakbond kan nie toelaat dat die Tesourie nog ‘n misleidende akroniem uitdink as ‘n dekmantel vir die onderbefondsing van openbare dienste en om nie noodsaaklike vakatures te vul nie:
Nehawu sê Tesourie is besig om Staatsdiens af te breek [KLANK]
ENG LwazionPublicService