# Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie se 32 lidlande begin vandag ʼn tweedaagse beraad in Ankara, Turkye, te midde van spanning tussen NAVO en Amerika oor Iran en Groenland. Hulle het verlede jaar ooreengekom om vyf-persent van hul bruto binnelandse produk aan verdediging te bestee. Sekretaris-generaal Mark Rutte sê die drie belangrike voorkeure vir die beraad is die voortsetting van belegging in verdediging, om transatlantiese nywerheidsproduksie in verdediging te bevorder, en Oekraïne te ondersteun:
NAVO-hoof vra geloofbare planne om verdediging-bestedingsteikens te haal [KLANK]
ENG RutteOnDefenceSpending