Skip to content

NAVO het 400% toename in lug- en missielverdediging nodig [KLANK]

# NAVO se sekretaris-generaal, Mark Rutte, sê die organisasie het ʼn toename van 400-persent nodig in lug- en missielverdediging om ʼn geloofwaardige afskrikfaktor te bly. Dit kom in aanloop tot ʼn beraad in Den Haag later die maand wanneer die alliansie van 32 lande na verwagting sal saamstem oor ʼn voorstel van Donald Trump dat vyf-persent van bruto binnelandse produk gebruik word vir verdediging en verwante sake. Rutte sê die belegging is gegrond op harde feite:

ENG RutteOnDefence