# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, sê die Parlement bly verbind tot die versterking van oorsig, verbetering van dienslewering en ʼn doeltreffende, aanspreeklike en mens-gesentreerde wetgewer. Die Parlement se totale begroting vir die 2026/2027-boekjaar beloop 6,3-miljard-rand, wat bestaan uit ʼn toewysing van 3,3-miljard-rand van die Nasionale Tesourie, plus die herboufonds en sy eie inkomste-strome. Didiza sê die Parlement moet deeglik wees met wetgewende prosesse:
Nasionale Vergadering se speaker vra strenger wetgewing en oorsig [KLANK]
ENG DidizaOnCourtJudgments