Skip to content

Nasionale Vergadering aanvaar nuwe skenkingsperke vir politieke partye [KLANK]

# Die Nasionale Vergadering het ‘n verslag aanvaar vir die aanbevole boonste skenkingsperk vir politieke partye en die openbaarmakingsperk vir politieke partye, onafhanklike kandidate en onafhanklike verteenwoordigers. Die portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake, het aanbeveel dat die boonste perk vir skenkings op 30-miljoen-rand gestel word en die openbaarmakingsperk op 200-duisend-rand in ‘n spesifieke boekjaar. Die komiteevoorsitter, Mosa Chabane sê hulle het ook die balans tussen politieke partybestuur en die behoefte aan deursigtigheid in ag geneem:

ENG ChabaneOnThreshold