Skip to content

Nasionale Taakspan verbind tot optrede wat instelling van menseregte betref

# Die nasionale taakspan oor seksuele oriëntasie, geslagsidentiteit, uitdrukking en seksuele eienskappe sê hy wil seker maak alle mense se regte word beskerm en bevorder. Die taakspan wat in 2011 gestig is, het sy mandaat uitgebrei om die voorkoming en bekamping van alle menseregteoortredings, diskriminasie en struikelblokke in die pad na gelykheid in te sluit. Die taakspan se onlangse vergadering het gelei tot die verbintenis om die instelling van wetgewing te versnel, veral die Wet op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak, en om provinsiale strukture te versterk.