# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, veroordeel die voortslepende bendebedrywighede in Westbury, Johannesburg. Sewe tieners is gistermiddag in ʼn vermeende bendeverwante voorval geskiet. Twee slagoffers is met hul aankoms by die hospitaal dood verklaar en die ander vyf sterk steeds in die hospitaal aan. Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Masemola sê dis kommerwekkend dat jong kinders gebruik word om dwelms te smokkel:
Nasionale polisiekommissaris veroordeel voortslepende bendebedrywighede in Westbury [KLANK]
ENG MasemolaonWestbury