Skip to content

Nasionale polisiekommissaris erken SAPD is onder druk te midde van stygende misdaad en beperkte hulpbronne [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die Suid-Afrikaanse Polisiediens is onder geweldige druk namate misdaad aanhou styg terwyl hulpbronne steeds beperk is. Hy het getuig voor die Parlement se ad hoc-komitee wat politieke inmenging in polisie-sake ondersoek. Masemola sê wetstoepassing het meer ingewikkeld geword sedert die Covid-19-pandemie, met werkloosheid en maatskaplike uitdagings wat misdaad aanvuur. Hy het interne korrupsie en infiltrasie in die polisie erken terwyl gepoog word om Misdaadintelligensie te versterk en aanspreeklikheid met leefstyl-oudits te verbeter:

ENG MasemolaOnPressure