Skip to content

Nasionale Lugvaartkonferensie bevorder samewerking en vernuwing [KLANK]

# Die Nasionale Lugvaartkonferensie in Kemptonpark, Gauteng, is daarop gemik om samewerking en vernuwing vir ‘n volhoubare toekoms te bevorder. Phindiwe Gwebu van die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid het aan SABC News gesê die tweedaagse geleentheid fokus op aktuele kwessies, insluitend brandstofkoste, kunsmatige intelligensie, kuberveiligheid en algemene veiligheid. Sy vra voortgesette vennootskappe om lugvaartveiligheid te verbeter, klimaatsuitdagings aan te pak en ‘n veerkragtige, veilige lugruim oor die hele sektor te verseker:

ENG-GwebuOnFuel