# Die Voorbereidende Taakspan sê die geraamde begroting van 700-miljoen-rand vir die Nasionale Dialoog is ‘n voorlopige syfer. Die koste van die geleentheid het kritiek ontlok oor of die land so ‘n onderneming kon bekostig, gegewe die beperkings op die fiskus. Die eerste Nasionale Konvensie, wat tot die Nasionale Dialoog sal lei, sal Vrydag en Saterdag gehou word. ’n Woordvoerder van die Nasionale Konvensie, eerwaarde Zwoitwaho Nevhutalu, het beklemtoon dat hierdie inisiatief ‘n projek van die mense is en nie uitsluitlik ‘n regeringsonderneming nie:
Nasionale Konvensie verduidelik die begroting van R700-miljoen vir Nasionale Dialoog [KLANK]
ENG NevhutaluOnCosts