Skip to content

Nasionale dialoog gaan tradisionele en Khoi-San-leiers insluit en fokus op gedeelde vooruitgang [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het tydens die jaarlikse opening van die Nasionale Huis van Tradisionele en Khoi-San-leiers aangekondig die leiers sal betrokke wees by die komende nasionale dialoog. Die dialoog sal fokus op  ‘n gedeelde visie vir Suid-Afrika se toekoms en vooruitgang vir almal. Ramaphosa sê dit is noodsaaklik om alle gemeenskappe te betrek, veral dié in landelike gebiede, om seker te maak almal se stem word gehoor:

ENG RamaphosaOnDialogue