Skip to content

Nasionale Christenforum vra hersiening van die Grondwet [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christenforum vra ‘n dringende hersiening en wysigings aan die Grondwet. Die Grondwet is een van die vooruitstrewendste ter wêreld en word internasionaal hoog geag. Die forum se leier, Marothi Mashashane, sê egter soos dit nou is, dien dit slegs ‘n minderheid rykes en laat die meerderheid, meestal arm swartmense, in die steek:

ENG MashashaneOnConstitution