Skip to content

N3 in KZN heropen vir verkeer ná botsing tussen verskeie voertuie [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse Verkeersdepartement het bevestig die noordwaartse en die suidwaartse baan van die N3 naby Peace Valley in Pietermaritzburg is weer oopgestel vir verkeer. Die woordvoerder, Sindi Msimang, sê dit volg ná vanoggend se botsing tussen verskeie voertuie wat tot die sluiting in albei rigtings gelei het. Sy sê die ongeluk het plaasgevind toe ‘n vragmotorbestuurder beheer verloor en teen ongeveer 20 ander voertuie gebots het:

ENG SindionN3OpenedUpdate