# Die KwaZulu-Natalse Vervoerdepartement sê die verkeersinspektoraat het die N2 gesluit as gevolg van swaar sneeuval by Kokstad en Port Shepstone. Die R603 van Tacoma na Reit is ook gesluit. Die departement se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê motoriste en sneeu-kykers word gewaarsku om die gebied ten alle koste te vermy:
N2 vir verkeer gesluit na swaar sneeuval in KZN [KLANK]
ENG NdabezinhleonSnowfall