# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement sê die N12 in die Lenasia-gebied is weer oopgestel vir verkeer. Die snelweg is vroeg vanoggend in albei rigtings gesluit tussen Abu Baker Asvat-rylaan en die K43-Klipspruitvalleiweg weens ‘n betoging oor dienslewering. Dit het groot verkeersontwrigting veroorsaak en verkeer is herlei. Woordvoerder Xolani Fihla sê hulle het saam met die Eenheid vir Openbare Orde bykans 300 betogers uiteengejaag wat voertuie met klippe bestook het:
N12 in Johannesburg heropen ná diensleweringsbetoging [KLANK]
ENG FihlaOnStoneThrowing