# Die Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid in Limpopo sê die N1 naby Makhado, langs Mountain View, is gesluit ná ‘n ongeluk waarby verskeie voertuie betrokke was. Nooddienste is tans op die toneel. Die departement het motoriste versoek om geduldig en versigtig te wees. Die departement se woordvoerder, Tidimalo Chuene, het motoriste aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik terwyl die toneel opgeruim word:
N1 naby Makhado gesluit na botsing tussen verskeie voertuie [KLANK]
ENG-ChueneOnRoads