Skip to content

N1- en N7-opritte na Koeberg-wisselaar gesluit ná tenkwa-ongeluk [KLANK]

# ‘n Spesialisherwinning- en opruimingspan is op die toneel by die Koeberg-wisselaar in Kaapstad nadat ‘n brandstoftenkwa gisteraand omgeslaan het. Woordvoerder Kevin Jacobs sê die owerhede is besig om brandstof oor te tap voor opruiming- en herwinningswerk begin. Hy sê erskeie paaie bly gesluit ter wille van veiligheid, insluitend gedeeltes van die N1, die N7, die M5 en omliggende roetes:

ENG JacobsOnN1Closure