# Twee uit drie hongersnood-drumpels is in Gaza bereik wat lei tot laer voedselverbruik en erge wanvoeding. Dit is volgens die jongste Geïntegreerde Voedselsekerheid-faseklassifisering wat deur die Verenigde Nasies ondersteun word. Volgens die IPC is minstens 16 kinders jonger as vyf sedert middel-Julie in Gaza aan hongerverwante oorsake dood. Ross Smith van die Wêreld-voedselprogram sê meer as 20-duisend kinders is sedert April vir wanvoeding behandel en meer as drie-duisend is erg ondervoed:
’n VN-ondersteunde voedselsekerheidsinisiatief sê hongersnood in Gaza is erg [KLANK]
ENG SmithOnOperatingConditions