# Die Stad Kaapstad sê MyCiTi-tariewe sal in alle waarskynlikhied van Julie af styg weens die hoë dieselprys. Die stad het sedert Maart vanjaar dieselprysverhogings namens MyCiTi-pendelaars gedra en sal dit nog tot Junie doen. Die burgemeesterskomiteelid vir Mobiliteit, Rob Quintas, sê sodra die nasionale regering die dieselprys in Junie bevestig, sal hulle pendelaars die finale syfer gee:
MyCiTi-tariewe kan teen Julie styg weens hoë dieselprys [KLANK]
ENG QuintasONIncrease