Skip to content

Mugwena Maluleke aangestel as waarnemende voorsitter van NSFAS-raad [KLANK]

# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het Mugwena Maluleke aangestel as waarnemende raadsvoorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Hy dien tans as adjunkpresident van Onderwys Internasionaal en as Sadou se hoofsekretaris. Die departement se woordvoerder, Matshepo Seedat, sê Maluleke se aanstelling verseker kontinuïteit en bestendigheid terwyl die minister voortgaan met ‘n selfhersienings-hofaansoek om die raad se aanstellingsproses te reguleer:

ENG MatshepoonMugwenaMaluleke