Skip to content

Mpumalanga-polisie ondersoek dood van man en kind nadat hulle beskuitjies geëet het [KLANK]

# Die polisie in Mpumalanga het ‘n ondersoek van stapel gestuur nadat ‘n man en sy vierjarige nefie in Witbank gesterf het nadat hulle na bewering koekies geëet het wat by ‘n plaaslike spaza-winkel gekry is. Die polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê die koekies is by ‘n huis gebêre nadat die winkeleienaar dit geskuif het weens vrese vir plundering:

ENG MasondoOnBiscuits