Skip to content

Mpumalanga kerke aangeraai om sekuriteitsmaatreëls te verskerp te midde van rooftogte [KLANK]

# Mpumalanga se LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Jackie Macie, doen ‘n beroep op kerkleiers om sekuriteitsmaatreëls te verskerp om hulleself en hul gemeentelede beter te beskerm. Ses gewapende mans het Vrydag ‘n kerk in SunCity A, KwaMhlanga, tydens ‘n naggebedsdiens bestorm en gemeentelede beroof. Twee kerke is ook in Bosbokrand beroof. Die departement se woordvoerder, Moeti Mmusi, sê die soort rooftogte by plekke van aanbidding kan ‘n weerspieëling wees van ‘n morele verval in die samelewing:

ENG MoetionSecurity