Skip to content

Motsoaledi noem die Globale VIGS-verslag ‘n wekroep, bevestig verdere befondsingsverliese [KLANK]

# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê die Globale VIGS-verslag is ‘n wekroep wat regerings in Afrika moet aanspoor om volle verantwoordelikheid te neem vir die befondsing van MIV-reaksie. Motsoaledi het by die Bertha Gxowa-hospitaal die afhanklikheid van buitelandse skenkers soos PEPFAR gekritiseer en waarsku dat wanneer befondsing onttrek word, stort stelsels ineen. Hy het ook bevestig die Globale Fonds het onlangs meer as een-miljard-rand in befondsing aan Suid-Afrika gekanselleer nadat PEPFAR onttrek het:

ENG-MotsoalediOnFunding