# Motorsport: Zandvoort gaan die naweek die laaste keer die Nederlandse Formule Een Grand Prix aanbied omdat dit nie finansieel lewensvatbaar is nie ondanks die gewildheid. Die wedren is in 2021 weer op die kalender geplaas na ‘n afwesigheid van 36 jaar, maar die inkomste was te laag en die organiseerders het besluit om nie vir verdere werdrenne te bie nie. Verlede jaar se wenner, McLaren se Australiese jaer, Oscar Piastri, is tans sewende in die bestuurders-kampioenskap met 92 punte, 127 punte agter die voorloper, Mercedes se Italiaanse jaer, Kimi Antonelli.
Motorsport: Zandvoort bied hierdie naweek sy laaste Grand Prix aan