# Motorsport: Max Verstappen van Red Bull sê die afdanking van die spanbestuurder, Christian Horner, sal nie sy Formule Een-toekoms beïnvloed nie. Horner is drie dae ná die Britse Grand Prix afgedank en deur die Fransman, Laurent Mekies, vervang. Die viermalige kampioen se kontrak by Red Bull verstryk eers in 2028, maar daar is gerugte dat hy volgende jaar by Mercedes kan aansluit. Verstappen sê hy fokus net op die naweek se Belgiese Grand Prix:
Motorsport: Verstappen ontken Horner se afdanking sal sy toekoms beïnvloed [KLANK]
ENG VerstappenOnFocus