Skip to content

Motorsport: Singapoer F1 Grand Prix word as ‘Hittegevaar’ verklaar

# Motorsport: Die Singapoer Grand Prix hierdie naweek is ​​as ‘n amptelike Formule Een “Hittegevaar” verklaar, nadat ‘n nuwe reël om bestuurders koel te hou, vir die eerste keer ingestel is. Die wedrendirekteur Rui Marques het die spanne ingelig oor die regulasie, wat beteken renjaers mag verkoelingsbaadjies dra, aangesien temperature na verwagting 31-grade Celsius of hoër gaan wees. Singapoer se renbaan is een van die veeleisendste vir F1-wedrenne, waar uiterstes soos hitte, humiditeit en die weer ‘n groot rol speel.