Skip to content

Motorsport: Ramaphosa gaan minister McKenzie na F1-wedren vergesel om SA se gasheerbod te versterk [KLANK]

# Motorsport: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê president Cyril Ramaphosa sal hom vanjaar na ‘n Formule Een Grand Prix vergesel terwyl Suid-Afrika werk om F1 vir die eerste keer in meer as 30 jaar na Afrika terug te bring. Die Kyalami-renbaan is die gunsteling om ‘n wedren aan te bied met Kaapstad wat ook belangstel. McKenzie sê hulle werk aan ‘n voorlegging wat F1 nie sal kan weier nie:

ENG McKenzieOnF1Criteria