# Motorsport: Oscar Piastri van McLaren het ʼn dramatiese Nederlandse Formule Een Grand Prix gewen en sy sewende oorwinning van die seisoen behaal. Sy spanmaat, Lando Norris, was in die tweede plek toe hy agt rondes voor die einde moes onttrek weens ʼn olielek. Max Verstappen van Red Bull was tweede en die Racing Bulls-renjaer, Isack Hadjar, derde in sy eerste F1-podiumplek. Piastri, wat met 34 punte voorloop in die bestuurderskampioenskap, sê in die stryd vir ʼn kampioenskap-sege raak dit baie belangrik waar jy wegspring:
Motorsport: Piastri wen Nederlandse Grand Prix en vergroot kampioenskaps-voorsprong [KLANK]
ENG PiastriOnQualifying