# Motorsport: Oscar Piastri van McLaren het die sy sesde oorwinning van die seisoen behaal in die Belgiese Grand Prix. Die wedren het weens swaar reën 80-minute laat begin en in die eerste vier rondes moes deelnemers ʼn veiligheidsmotor volg. Die Australiër het daarna sy Britse spanmaat, Lando Norris, verbygesteek en tot die einde voortgejaag. Charles Leclerc van Ferrari was derde. Piastri, wat sy kampioenskapsvoorsprong bo Norris tot 16-punte opgestoot het, sê dit was ʼn woelige wedren:
Motorsport: Piastri wen Belgiese Grand Prix en vergroot kampioenskapsvoorsprong [KLANK]
ENG PiastriOnRace