# Motorsport: Lando Norris van McLaren hou vol hy is nie bekommerd dat sy spanmaat, Oscar Piastri, die voortou geneem het as nuwe leier in die bestuurderskampioenskap nie. Die Brit het die seisoen se eerste wedren in Australië gewen, terwyl Piastri daarna drie oorwinnings behaal het. Aan die vooraand van hierdie naweek se Miami Grand Prix, is die Australiër nou tien punte voor in die kampioenskap. Norris sê die span werk hard om hom meer gemaklik met die motor te maak:
Motorsport: Norris nie bekommerd oor Piastri se momentum nie [KLANK]
ENG NorrisOnAdapting