Skip to content

Motorsport: Marc Marquez wen seisoen se eerste Grand Prix in Thailand [KLANK]

# Motorsport: Die sesmalige MotoGP-wêreldkampioen, Marc Marquez, het Sondag koning gekraai in die seisoen se eerste Grand Prix in Thailand. Dis sy eerste sege in ʼn openingswedren sedert 2014. Die Spanjaard se jonger broer, Alex Marquez, was tweede en die tweemalige wêreldkampioen, Francesco Bagnaia van Italië was derde, met slegs Ducati’s op die podium. Die Suid-Afrikaner Brad Binder was agste. Marquez sê die beste manier om die seisoen af te skop, is om die eerste wedren te wen:

ENG MarquezOnRaceWin