Skip to content

Motorsport: Marc Márquez wen in Italië en vergroot sy kampioenskapsvoorloper status [KLANK]

# Motorsport: Die voorloper in die MotoGP-kampioenskap, Marc Márquez van Ducati is op pad na sy sewende wêreldtitel toe hy die Italiaanse Grand Prix gewen het, sy 93ste oorwinning in al die klasse. Sy broer Alex, van Gresini Racing, het tweede geëindig met Fabio Di Giannantonio van die VR46 Racing-span derde. Brad Binder van Suid-Afrika was negende vir die KTM Factory Racing-span. Márquez wat nou met 40 punte voorloop, sê dit is spesiaal om by die Mugello baan vir die eerste keer sedert 2014 te kon wen:

ENG MárquezOnVictory