Skip to content

Motorsport: Marc Marquez kom al nader aan ’n sewende MotoGP-wêreldtitel [KLANK]

# Die Ducati-renjaer Marc Marquez is nader aan sy sewende MotoGP-titel nadat hy die San Marino Grand Prix in Italië gewen het. Die Spanjaard het die Aprilia-renjaer Marco Bezzecchi in die 12de ronde verbygesteek en nie weer teruggekyk nie. Bezzecchi was tweede en die Gresini Racing-jaer Alex Marquez derde. Die Suid-Afrikaner Brad Binder was tiende. Marquez, wat met 182 punte voorloop, kan die titel dalk later die maand in die Japannese Grand Prix beklink, maar sê hy vat dit een wedren op ʼn slag:

ENG MarquezOnChampionship