Skip to content

Motorsport: Lando Norris wen sy eerste Monaco Grand Prix [KLANK]

# Motorsport: McLaren-renjaer Lando Norris het stof in Charles Leclerc van Ferrari se oë geskop om sy eerste Monaco Grand Prix te wen. Dit Brit het die nuwe twee verpligte band-ruilings vir die wedren hanteer om dit die eerste keer sedert die seisoen se eerste kompetisie in Australië te wen. Sy spanmaat Oscar Piastri is derde, Max Verstappen van Red Bull vierde en Lewis Hamilton van Ferrari vyfde. Norris, wat Piastri se voorsprong boaan die bestuurderskampioenskap met drie punte verminder het, sê dis belangrik om konsekwent te wees:

ENG NorrisOnBelief