# Motorsport: Die sewemalige wêreldkampioen, Lewis Hamilton, sê die McLaren-renjaers, Oscar Piastri van Australië en die Brit Lando Norris, sal alles moet uithaal in die stryd vir die bestuurderskampioenskap met Max Verstappen. Daar is ‘n verskil van net 14 punte tussen Piastri en Norris, met Verstappen wat nou net 40 punte agter die voorloper is ná drie seges en ʼn tweede plek in die laaste vier wedrenne. Hamilton sê die Nederlander sal die kampioenskap wen as Piastri en Norris nie genadeloos is nie:
Motorsport: Hamilton sê Piastri en Norris moet in kampioenskapstryd net so genadeloos wees soos Verstappen [KLANK]
ENG HamiltonOnAdviceForNorrisPiastri