# Motorsport: Die sewemalige Formule Een-wêreldkampioen, Lewis Hamilton, sê baie van die frustrasie wat hy tydens gister se Miami Grand Prix oor die spanradio uitgespreek het, is veroorsaak deur Ferrari se langdurige probleme. Hy het gefrustreerd geraak toe hy sy spanmaat Charles Leclerc ingehaal het omdat hy vinniger was, maar nie onmiddellik deurgelaat is om Kimi Antonelli van Mercedes om die sesde plek te probeer uitdaag nie. Hamilton was agtste en Leclerc sewende. Hamilton sê hy sal dit privaat met die span uitwerk:
Motorsport: Hamilton gefrusteerd na spanopdragte sy wedren in Miami bederf [KLANK]
ENG HamiltonOnFrustration