Skip to content

Motorsport: Brad Binder van Suid-Afrika terug op baan van eerste MotoGP-sege [KLANK]

# Motorsport: Brad Binder van Suid-Afrika sê hy sien uit na die naweek se Grand Prix in Tsjeggië wat na vyf jaar weer in Brünn aangebied word. Die KTM-renjaer het die wedren in 2020 in dié stad in slegs sy derde MotoGP gewen. Die 29-jarige Binder het tot dusver ʼn moeilike seisoen gehad en sy beste was ʼn sesde plek. Binder sê hy hoop die opgeknapte baanoppervlak en die baan se uitleg sal hom help:

ENG BinderOnMemories